Harvesting
04 March 2024
Tiaan Espach|Axial-Flow 150-stroperreeks
Die Case IH 5150 stroper is ‘n kompakte en liggewig stroper. Waar die groter en swaarder masjiene dikwels geneig is om vas te sit - veral in turfgrond of nat omstandighede - kom die 5 Reeks maklik in die lande.